Sign guestbook | Reload | Go back to the site

[PREV] 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 .. 11 [NEXT] 

Selma & Rika
 14/03/10 18:38:40 Date
Message Lynette & Dirkie, baie dankie vir die heerlikke ontspanne naweek. Ons het die naweek ongelooflik geniet, julle gasvryheid en kennis. Die roei was heerlik en glad nie uitputtend nie. Die kuiers om die vuur is altyd spesiaal. Sal definitief weer terugkeer.


Philip & Suzette
 14/03/10 18:29:32 Date
Message Lynette en Dirkie, die beste energie inspuiting in 'n baie lang tyd. Die kombinasie van jou Lynette & Dirkie se gasvryheid, amazing verblyf, uniek interior en gerief hier in die bos was die beste. Hettie se interaksie om ons versorg te sien - GREAT Exclamation Die groep - kon ons nie vir beter vra nie. Die opwinding op die water nie vergelykbaar nie. Die kuier om die vuur het wonderlikke herrineringe opgeroep. baie dankie, ons het tuis gevoel. Razz


Jenine & Gustav
 14/03/10 18:22:12 Date
Message Natuurtonele is pragrig Exclamation Die rivier was ideaal, die kos was lekker, die rooiwyn was piekfyn, en die naweek was baie, baie lekker. Dirkie & Lynette - julle is baie goeie en vriendelikke hosts. Dankie vir alles en ons sal die goeie woord versprei - vriendelikke groete


Bossie & Whiaan
 14/03/10 18:16:03 Date
Message Very happy Baie dankie vir 'n onvergeetlikke ondervinding wat ek met my seun gehad het. Julle gasvryheid is puik. Sterkte vorentoe, ons sien mekaar beslis weer. Winking


Sarel & SJ
 14/03/10 18:10:16 Date
Message Dirkie, Lynette en kids
Dit was nie die eerste keer, beslis ook nie die laaste keer. Julle verbeter elke keer, nie gedink julle kan beter, maar julle groei net van krag tot krag.


Fichardpark leerraad 2010
 14/03/10 18:05:02 Date
Message Baie dankie vir al julle moeite met die kinders. Soos gewoonlik was dit 'n wonderlikke ervaring. Nogmaals dankie.
Cool


Ockie, Riana, Jannice en Janet Barnard
 14/03/10 17:59:44 Date
Message Dit was regtig heerlik en julle is twee wonderlikke gasheer/vrou. Ons het dit baie geniet. Kos was baie lekker en steak voortreflik. Sien julle weer, beste vir julle gesin vir 2010.


Nicolien Schoeman
 22/06/08 10:26:43 Date
Message Baie dankie vir 'n heerlike naweek, ons het ons gate uit geniet en baie lekker geëet en gekuier. Julle plekkie is PRAGTIG.


Goksie Naude
 22/06/08 10:26:43 Date
Message Baie dankie dit was 'n heerlike treat!


Annelize Schoeman
 22/06/08 10:26:43 Date
Message Baie dankie vir al die gasvryheid & vriendelikheid!!
Sal die outing baie lank onthou!


[PREV] 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 .. 11 [NEXT] 

Powered by comments 0.7.2